Tuisblad Fiets Opsies Kontak Ons
  Versoeke van Kosteberekening inligting
 

Indien u inligting ten opsigte van prys en kleurskemas van die EasiRider Balance Bike verlang, stuur asseblief vir ons ’n Epos.  Sluit ook volledige besonderhede in van u posadres, sodat ons die afleweringkoste kan bereken.  Al die nodige gegewens insluitende betalingopsies sal na u versend word per Epos.

 
Your Name :
*
Your Email:
*
Telephone/Cell:
*
Delivery Address:
*
Bike Colour Option:
Single Bike Order
Mail Message :
*
  Email : fun@easirider.co.za
  Tel: +27(0)21 511 0041
   
Balans die eerste keer, dan pedaal
Print Brochure in Afrikaans
Parent comments about EasiRider

Sanchia Brandenburg (voorskoolse onderwyseres) oor haar seun Tyler (3): My seun Tyler het sy EasiRider balans-fiets kort na sy tweede verjaardag ontvang.  Omdat die raamwerk baie lig is, was hy in staat om dit binne ’n kort tydjie te beheer.  Hoewel sy voete net-net die grond geraak het, kon hy tog gemaklik ry.  Tans het hy dit vir meer as ’n jaar.  Hy put ure van genot daaruit, en daarby saam het sy balans en koördinasie geweldig verbeter.  In Desember 2009 het Tyler op die ouderdom van 3½ jaar ’n twee wiel pedaal-fiets aangedurf, en dit binne ’n uur  baasgeraak.

Bevereley Bughardt vertel van haar dogter Isabelle (5): Isabelle het nie net oneindig baie genot uit die EasiRider geput nie, haar selfvertroue het ook gestyg.  Aanvanklik het sy gesukkel, maar nou baljaar sy oraloor.  Die EasiRider is ook baie gewild onder die kinders na wie ek omsien; hulle het almal daarby gebaat en beter balans aangeleer.  Nou sien ek uit daarna dat my 18 maande-oue kleuter die EasiRider leer ry!

Yvonne Davids sê die volgende van haar seun Alessandro (2½ jaar oud): Hy geniet sy EasiRider terdeë; hy is definitief meer selfversekerd en het in ’n bobaasryer ontpop.

   
All Designs Are Protected By Right Of Intellectual & Are Owned By EasiRider.
Copyright © EasiRider | Clear Design| Designet | Terms and Conditions